Molly and Wors
Molly and Wors
0 Followers
Molly and Wors on IMDB
First Aired: April 30th, 2009
Status: Ended
Genre: Comedy
Network: ShowMax
Summary: Molly en Wors is ‘n treffer Afrikaanse situasiekomedie geskryf deur Willie en Pieter Esterhuizen. Die verhaal gaan oor die daaglikse lewens van die ietswat disfunksionele Visagie-familie wat bestaan uit Worsman, Molly, hul oudste seun Vaatjie en hul dogter Blapsie. Vaatjie studeer by die plaaslike hotelskool om n kok te word en Blapsie is in matriek maar bring die meeste van haar tyd saam met haar kêrel, Theunis, deur wat toevallig haar broer se beste vriend is. Molly is ‘n tandarts-assistant vir Dr. Procter en Wors is ‘n bestuurder by ‘n motorbatteryhandelaar
Next Episode:
All episodes are aired.
Episode Statistics:
# of Episodes: 52
# of Episodes I watched: 0
# of Episodes I haven't watched: 52
Last Episode I watched: -
Last Aired Episode
Season 3 - Episode 8: Episode 60
Air Date: November 21st, 2011
Summary: Wors is onder geweldige druk by die werk en dit veroorsaak huismoles. Hy en Molly stry oor als en Blapsie moet vredemaker speel.
Information about series and episodes are provided by TMDB API. If you think information on this page is wrong or missing, please click here to request an update. After your request, update process can take up to 30 minutes.